Entries Tagged ‘zef’

Trick or Treat?

So checkit dis een van die dae mos nou Haloween, die tyd van die jaar waar jy omgaan by huise en hoop ‘n kaalgat antie maak die deur oop en se vir jou trick or treat. Vermy net die een, tensy dit jou ‘n harde een gee.

Ouma se Prawn

Jannie kom eendag in die kombuis by sy ma en sê: “Ouma het ‘n prawn!” Wat op aarde bedoel jy Jannie? Jannie vat toe sy ma na die sitkamer waar sy ouma kaalgat lê en slaap en wys toe na sy ouma se klitoris. Nee se Jannie se ma, daai is nie ‘n prawn nie, [...]

Jack Parow Live @ Purple Turtle Vid

So checkit meeste van julle zef fokkers ken seker by nou die pirate van die caravan park. Paar maande terug het ons post gemaak oor so collaboration saam met Die Heuwels Fantasties. Nou vir julle plesier, vid waar hy live optree by Purple Turtle in Slaapstad.

Eendjies Eendjies stap in ‘n ry…

Kyk soms weet ek nie wat de fok in party Suid Afrikaners se koppe aangaan nie, maar hulle kan partymaal darm stupid kak aanvang. Ek scheme dis wat ons dalk maar so ZEF maak soos wat ons is. Ek weet nie of ek hierdie zefgat moet jammer kry of vir hom moet lag nie, wat [...]

Misies Ballas

Hannah Mintanne

via die ouens by SnaaksGenoeg

Pimp Dawg

Hy gebruik hom om sy bitches te bel

Twin Cam Peugeot Bakkie

Die naweek is maar nog ‘n Vetus

Is die ons nuwe interwebs celeb?

So checkit julle onthou nog vir daai zef bra Vernon Koekemoer? Wel maak julle gereed vir the next best thing since H20 se klong. Die brasse daar by WatKykJy het besluit dat hulle Suid Africa se nuutse superhero Wikus van de Merwe sy eie plekkie op die interwebz gaan gee aangesien sy movie District 9 [...]

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::