Waddefok…
Awe check bitjie die kak uit, heavy next level ek se. Nou se mooi agter my aan… Wat de fok het ek sopas gekyk.
Awe check bitjie die kak uit, heavy next level ek se. Nou se mooi agter my aan… Wat de fok het ek sopas gekyk.
Checkit my blare vuil geboost, Die Antwoord se nuwe video fresh of the interwebz. Die Antwoord se mega rap rave jol volume 1. Kak gevaarlik ek se!
Hit that perfect beat boy. Fokit ek fokken remember hierdie shit van skooldae af. Het hom elke oggend voor skool gespek.
Awenis, kykie julle fokkers het so poes mal gegaan die maand dat ons uit bandwidth uigehol het, maar ons is nou back in action en het sommer in die meantime bitjie ons package groter gemaak. Mens kan nooit te groot package he nie, vra maar enige cherrie.
Hiers vir julle Die Antwoord se latest tjoon “Jou ma se poes in ‘n fishpaste jar” Fokken ZEF ZEF ZEF Download hom hier
Zef so fresh moederfokkers, Die Antwoord gooi ons wat presies ZEF is. Keep the ZEF side fresh.
So checkit ek scheme ek vertel bitjie vir julle watse zef fokken goed julle etters intik om by zef.co.za uit te kom. Januarie se top lysie include die volgende: zef tiete poes lekker tiete lekker naai skaamhare hairy guys (wat de poes) lekker naai stories kaal poes pramme poesie naai lekker nat poesie naai my [...]
Awe checkit, hiers vir julle Die Antwoord se hit song “Enter The Ninja” se official music video. Geen fokken fake kak die nie, hys real believe it. Fokken zef ek se. Gaan check bitjie Die Antwoord se brand spanking new site uit, hys naai kwaai.