Is die ons nuwe interwebs celeb?
So checkit julle onthou nog vir daai zef bra Vernon Koekemoer? Wel maak julle gereed vir the next best thing since H20 se klong. Die brasse daar by WatKykJy het besluit dat hulle Suid Africa se nuutse superhero Wikus van de Merwe sy eie plekkie op die interwebz gaan gee aangesien sy movie District 9 [...]


