Entries Tagged ‘video’
[VIDEO] Die Heuwels Fantasties – Hyg Duiwel
Awe checkit hier die die Bellville boys Die Heuwels Fantasties se lates video Hyg Duiwel. Paar lekker tjerries in die moove ek se. Wat skiem julle?
Die Heuwels Fantasties ft Jack Parow – Die Vraagstuk Video
So checkit Parow ruk dit uit die week met die vids, nou net vars release bring ons vir julle right hier op zef Die Vraagstuk musiek video.
Van Coke Kartel – Voor ons stof word
So checkit hier is Van Coke Kartel se nuwe song “Voor Ons Stof Word” vanaf hulle nuwe up and comming album “Skop, Skiet en Donner”. Julle zefgatte kan die song even vir vokol velle gaan download by RhythmOnline, kwaai ne? Hier die video ook, hys lekker befok.
Ef El – Sindikaat
Awe so checkit ek sit ek werk nou so op die notebook met MK Rock wat jam op tv in die agtergrond toe die song begin speel. Klink befok so check dit uit en laat weet wat julle dink. Ef El – Sindikaat musiek video
aKING – In this twilight video
So checkit vars vanuit die kieber ruimte, aKING se nuutste video “In this twilight”. Soos een van die fans se dis soos beef met hoendersous. Gaan check hom uit hier http://www.facebook.com/video/video.php?v=164522100091&ref=mf


