Die 8 fases van dating
So jy scheme jy wil bitjie hierdie chick date wat jy smaak en dan dalk, dis nou ‘n groot dalk, met haar trou eendag. Dis n0u as sy jou nie te veel kak gee nie. Wel check eers hierdie uit voor jy daardie besluit neem.

Vir die van julle wat nie weet nie Karatera is so dorpie daar naby Knysnaai in die heuwels erens waar soos legende se klomp inbreders bly. Dis nou al die afstammelinge van ou Saul Barnard, ek meen as daar niemand anders rondom jou is nie dan is jou familie maar seker jou laaste uitweg. Ja [...]