Die Underwire Bra
Die underwire bra is daar vir daai aditionele lift. Parys Weergawe Brakpan Weergawe
Die underwire bra is daar vir daai aditionele lift. Parys Weergawe Brakpan Weergawe
Maak julle gereed vir baie koue weer, die kaart hieronder dui aan hoe koud dit gaan wees.
So is jy en mamma bitjie oorgewig of ken jy iemand wat te veel KFC buckets insit? Wel moenie dat jou of hulle sekslewe daaraan ly nie. Ons stel bekend die Karmasutra vir vet mense, gaan toets gerus paar van die mooves uit en laat weet ons hoe dit verloop het.
So ek krap toe bitjie neto daar in LitNet se LeNet argiewe en kom toe op hierdie stukkie briljante skryfwerk af. Dis dalk bitjie lank maar glo my dis genoeg om enige iemand jags te maak. My selfoon vibreer op my laaikassie en ek sien dis jy wat bel. Ek glimlag; ek weet wat kom. [...]