Entries Tagged ‘stupid’

Mentos & Coke PK

Dis hoe mentos en coke jou ‘n poesklap kan gee

Kloor naby ‘n swembad? Oh no!

Soms het ek my bedenke ook die intileksie van die Amerikaners, vat nou die as ‘n voorbeeld. Een of ander idiot het ‘n Level1 Hazmat situasie verklaar nadat hulle ‘n kloor reuk geruik het naby ‘n swembad by ‘n skool. Uhm reality check fool, swembaddens run op kloor en dis nie nodig om ‘n skool [...]

Zef mense doen soms zef goed

Hierdie is net donners onnosil as jy my vra, watter bra gaan nou so stil lĂȘ dat iemand op jou eiers spring? Dis genoeg om my eiers in rosyntjies te laat verander.

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::