Entries Tagged ‘stem’

Onthou om jou stem te plaas

So ja more is dit DDay, waar ons ons stem plaas vir die party wat ons dink ‘n verskil kan maak. So onthou om more te stem en stem tog asseblief vir die regte foken party. Ons afrikaaners is maar snaakse mense, jy kan 4 in een kamer sit en daar sal 10 partye uitkom [...]

Pasop Zuma

So met die verkiesings so om die draai hier is solank iets vir julle. Onthou om vir die regte party te stem 22 April 2009.

Expats Verenig

Vandag is die dag wat alle expats, dis nou daai mense ander kant die water, hulle vote moet gaan cast om ‘n difference te help maak. Sowat 17 000 Suid Afrikaners gaan vadag hulle stem gaan dik maak in lande oorsee, waarvan 7500 in London gaan gebeur. So as jy oor die water sit en [...]

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::