Oorsprong van die woord Fok
Nou kyk ZEF mense like van pakkie slat, al is dit nou op die backseat van jou cortina, agter op jou cortina bakkie buite die local langarm dans plek, of op jou cortina seats wat in jou sitkamer staan. Dis mos lekker om te naai maar min ZEF gatte weet eintlik waar die woord vandaan [...]


