Boorgatspook Nuus volume 1 & 2
Okay so checkit, julle voken kla in my ore soos die chick wat ek gistrand sleg gevat het. So hier is vir julle die 1ste 2 Boorgatspook Nuus videos ook. BSW 1 BSW2 So wat scheme julle? Dies naai kwaai!

‘n Man stop langs ‘n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool “As jy Inklim sal ek jou ‘n suigstokkie gee.” Die dogtertjie hou net aan loop. Die man ry stadig agter haar aan. Weer se die man “As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!” Die dogtertjie draai om en se “Pa, [...]
Jannie is in Gr.1 en sy Engels juffrou het probleme met hom. Jannie meen hy’s te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word. Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy. Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof. Die hoof sĂȘ hy gaan [...]
Die bra se arm is afgebyt deur ‘n haai, teminste dink hy dis snaaks.