Entries Tagged ‘seks’

Foonseks

So ek krap toe bitjie neto daar in LitNet se LeNet argiewe en kom toe op hierdie stukkie briljante skryfwerk af. Dis dalk bitjie lank maar glo my dis genoeg om enige iemand jags te maak. My selfoon vibreer op my laaikassie en ek sien dis jy wat bel. Ek glimlag; ek weet wat kom. [...]

Sop van die dag

Kyk ek kan nou maklik doen met die sop van die dag.

Boom Porn

Moeder Natuur is darm awsome is dit nie? En met awsome bedoel ek daar is baie goed wat soos penise en vajayjays lyk. So hier is dit paar bome wat seks het ens.

Skenker… dalk jou laaste uitweg

Hierdie ad is foken brilliant.

Dis weer SEXPO tyd!

Ja dis weer daardie tyd van die jaar waar al julle kinky mense weer kan gaan kyk wat als nuut is in die slaapkamer afdeling. Sexpo die wêreld se grootste gesondheids, seksualiteits en leefstyl expo is terug GROTER en SEXIER as tevore. Vir vier volle dae kan julle bitjie sexy shopping en vuurwarm vertonings gaan [...]

Te hard gesteek?

So dit was een van daai aande, waar jy jouself verbeel het jy is Fabio van een of ander porn movie en jy het gespyker asof jy ‘n drill hammer was. Ja en toe spat die kak want daar kak jou durex featherlite, plaas jy maar die roughriders gebruik het. Moenie worrie nie, durex gee [...]

Niks beter as ‘n skyf na seks nie

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::