Entries Tagged ‘Rap’

Die Antwoord – Mega Rap Rave Jol vol.1

Checkit my blare vuil geboost, Die Antwoord se nuwe video fresh of the interwebz. Die Antwoord se mega rap rave jol volume 1. Kak gevaarlik ek se!

Jack Parow Live @ Purple Turtle Vid

So checkit meeste van julle zef fokkers ken seker by nou die pirate van die caravan park. Paar maande terug het ons post gemaak oor so collaboration saam met Die Heuwels Fantasties. Nou vir julle plesier, vid waar hy live optree by Purple Turtle in Slaapstad.

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::