Volume Rockfest: 15 Mei
Awe checkit brasse, as julle die naweek van die 15de Mei 2009 in potch is, is dit ‘n moet dat julle die Volume Rockfest bywoon. Soos Annie Klopper van Litnet sĂȘ: “Volume Rock Fest is gebore uit ‘n liefde vir musiek. Meer spesifiek: Suid-Afrikaanse musiek. Dis egter ‘n snobiestiese liefde, want Volume raak nie hard [...]


