Entries Tagged ‘plesier’

Will Mono & Jan Jonkies – Seks vir plesier

Awe julle lekker fokken zef zef zef fokkers, hierdie is een vir julle elektro koppe. Will Mono en Jan Jonkies vertel skiem ons moet fokken meer ons sexual express. So waarvoor wag jy gaan fokken naai die eerste ding wat jy sien.

Dryfhout

So ja daar gaan stap ek so bitjie op die strand het tot my verbasing sien ek toe hierdie stuk dryfhout. Ek scheme dinge het bitjie kinky geraak or eensaam op een of ander boot op die water. Todat ‘n brander dit perongeluk oorboord gestamp het.

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::