Entries Tagged ‘penis’

Die Karmasutra vir vet mense

So is jy en mamma bitjie oorgewig of ken jy iemand wat te veel KFC buckets insit? Wel moenie dat jou of hulle sekslewe daaraan ly nie. Ons stel bekend die Karmasutra vir vet mense, gaan toets gerus paar van die mooves uit en laat weet ons hoe dit verloop het.

Foonseks

So ek krap toe bitjie neto daar in LitNet se LeNet argiewe en kom toe op hierdie stukkie briljante skryfwerk af. Dis dalk bitjie lank maar glo my dis genoeg om enige iemand jags te maak. My selfoon vibreer op my laaikassie en ek sien dis jy wat bel. Ek glimlag; ek weet wat kom. [...]

Die Rainbow Willy Warmer

Ja dis ‘n produk wat jy actualy kan koop, fok hoop net daai wol is genoeg gestay soft anders kan dit skade aan jou kop doen as jou skil verwyder is.

Boom Porn

Moeder Natuur is darm awsome is dit nie? En met awsome bedoel ek daar is baie goed wat soos penise en vajayjays lyk. So hier is dit paar bome wat seks het ens.

Gillette maak die idiale skeermes…vir jou eiers

Imagine net die pitch meeting vir die een: BRA: “Okay Mnr Gillete, so jy wil meer skeermesse verkoop? Laat ek jou bitjie vertel waar daar baie hare is: op eiers, nie die wat uit hoenders se holle uitkom nie, die wat aan ‘n man se liggaam sit. So hoekom koop mense nie meer van jou [...]

‘n Boek wat kan help met real life probleme

Uiteindelik ‘n boek wat van ons kan help met ons probleme.

Wees minder gay

Hierdie is nou vir daai mense wat jou altyd in die eiers probreer flick of tik of whatever, nou kan julle dit doen sonder om visiese kontak te maak en dus so minder gay te lyk.

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::