Jack Parow – Cooler as Ekke
So checkit die main man Jack Parow het sopas sy nuwe music video release vir die song Cooler as Ekke. Geskiet onse Bellville by die Burgerfair nogal ewe. Lekker ZEF ek se.