Die Antwoord ZEF Side
Terwyl ons besig is met al die Zef musiek hiers nog ‘n video met Die Fokken Antwoord. Die Antwoord word geinterview in hulle eie hood en Ninja gooi ‘n kak gevaarlik rap terwyl Yolandi haar hare rond swaai en Ninja sy piel rondswaai.


