Entries Tagged ‘musiek’

Wat pomp julle?

Die Fokken Antwoord. Wie is hulle? Hulle is ‘n FRE$ FUTURISTIK RAP KREW FROM THE DARK DEPTHS OF AFRIKA. DIE ANTWOORD gooi n lekker ZEF RAP RAVE JOL by die PURPLE TURTLE in Slaapstad on SATURDAY 11 APRIL van 9pm tot wanneer ookal. Dit gaan n fokken mal aand wees, kom skud jou hol saam [...]

Een duidelike DJ

So dink jy daaraan om een woelige paartie te gooi? Wel laat Oom Corrie or altand DJ Corrie die paartie vir jou laat kook met sy mobiele diskoteek. Hy doen als van Troues tot Kareokie aande,  even fashion shows is op sy lysie. Julle kan hom uitcheck by www.corriebotha.co.za

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::