Entries Tagged ‘musiek’

Die Antwoord – Enter The Ninja (Official)

Awe checkit, hiers vir julle Die Antwoord se hit song “Enter The Ninja” se official music video. Geen fokken fake kak die nie, hys real believe it. Fokken zef ek se. Gaan check bitjie Die Antwoord se brand spanking new site uit, hys naai kwaai.

Fommie & Jaap – I’m vang a baber

Awe hier is nog ‘n gyl tune deur daar zef fokkers Fommie & Jaap, hy heet “I’m vang a baber”

Die Heuwels Fantasties ft Jack Parow – Die Vraagstuk Video

So checkit Parow ruk dit uit die week met die vids, nou net vars release bring ons vir julle right hier op zef Die Vraagstuk musiek video.

Jack Parow Live @ Purple Turtle Vid

So checkit meeste van julle zef fokkers ken seker by nou die pirate van die caravan park. Paar maande terug het ons post gemaak oor so collaboration saam met Die Heuwels Fantasties. Nou vir julle plesier, vid waar hy live optree by Purple Turtle in Slaapstad.

Poesello

Ons bied aan die Poesello, presiese ontwerp vir geen vals konte.

Ukraine band Los Colorados cover Katy Perry – Hot and Cold

Lekker paar zef etters, ek sal once hulle cd skyf koop.

Ef El – Sindikaat

Awe so checkit ek sit ek werk nou so op die notebook met MK Rock wat jam op tv in die agtergrond toe die song begin speel. Klink befok so check dit uit en laat weet wat julle dink. Ef El – Sindikaat musiek video

Pokerface remixed na Pap en Vleis

Jis ja julle moet hierdie befokte song hoor, seker dit maak paar tjerries lekker jags.

Volume Rockfest: 15 Mei

Awe checkit brasse, as julle die naweek van die 15de Mei 2009 in potch is, is dit ‘n moet dat julle die Volume Rockfest bywoon. Soos Annie Klopper van Litnet sê: “Volume Rock Fest is gebore uit ‘n liefde vir musiek. Meer spesifiek: Suid-Afrikaanse musiek. Dis egter ‘n snobiestiese liefde, want Volume raak nie hard [...]

Een ZEF Band

So checkit ekt op hierdie Zef band afgekom genaamd “Die Zefferband”, hulle is pro Zef en is dus baie tuis op ons sait. Die band het onstaan deur musikale tydverdryf skuins na 6 met Black label in die hand . Die Zefferband illustreer alledaagse gebeurtenisse en ervarings van ‘n soms onderbewuste middelklas mens, met intieme [...]

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::