Daai tyd van die maand? Try hierdie
Kyk hier by zef moet ons darem so nou en dan bitjie af raak, so hier is een vir julle. Wie ookal die mentruasie sieklus invent het, het nie regtig gedink nie. Vir ongeveer ‘n hele week elke maand is daar mans regoor die wereld wat nie laid raak nie as gevolg van “Sorry dis [...]


