Entries Tagged ‘kots’
Hoe om nie ‘n bier te funnel nie
Kyk sy tril was so dik soos die straal wat hy uigekots het voor hy begin het en so dun soos die pyp na hy als uitgekots het. Its like making love to beer… Dan kots jy op haar rug
Die oomblik was te groot
Lyk my die bra kon nie die groot oomblik hanteer nie, selfde het seker gebeur die vorige aand toe hy ‘n tjerie wou sleg vat.
Fokol, soos in ganseiers
Ja soos julle kan sien gaan hier ook maar fokol aan die afgelope ruk. En wie is te blame vir dit? Al die foken vakansie dae, ja gister was weer een as jy dit dalk gemis het. Oja en vrydag is dit weer sulke tyd, so byt maar net bitjie vas tot na al die [...]


