So is jy en mamma bitjie oorgewig of ken jy iemand wat te veel KFC buckets insit? Wel moenie dat jou of hulle sekslewe daaraan ly nie. Ons stel bekend die Karmasutra vir vet mense, gaan toets gerus paar van die mooves uit en laat weet ons hoe dit verloop het.