Nog weerlig
Nog ‘n nice foto van vanoggend se weerlig geneem oor False Baai, as julle pics het stuur dit gerus in.
Nog ‘n nice foto van vanoggend se weerlig geneem oor False Baai, as julle pics het stuur dit gerus in.
Vanogend opad werktoe sien ek toe so uit die hoek van my oog blou flitse wat afgaan, eer scheme ek dis seker maar die traffic kamera wat weer oortyd werk maar toe ek eers by die hek uitry sien ek strale wat mal lyk, dis nou blits strale. Kaapstad was vanogend getref deur donderweer soos [...]
Ja dis weer daardie tyd van die jaar waar al julle kinky mense weer kan gaan kyk wat als nuut is in die slaapkamer afdeling. Sexpo die wêreld se grootste gesondheids, seksualiteits en leefstyl expo is terug GROTER en SEXIER as tevore. Vir vier volle dae kan julle bitjie sexy shopping en vuurwarm vertonings gaan [...]
Ja dit is so, nog ‘n lekker page op die interwebz waar ons dit gaan mal ruk. Welkom by ZEF, ons is nie hier om te kompenteer met die likes van WatKykJy en Kommintaar nie, ons is hier om die ZEFGheit net verder te vat saam met die res. So checkit uit, ZEF van die [...]