Dit was Joost
Ai Joost, jy bly ook maar net die grap deesdae. Kyk nou wat bring ‘n rondegnaaiery jou nou in die sak.
Ai Joost, jy bly ook maar net die grap deesdae. Kyk nou wat bring ‘n rondegnaaiery jou nou in die sak.
Net gister het ek die poster gepost van Joost, wel nou deel Nandos hulle meegevoel met Amore ook. Shame Amore teminste is jy welkom by Nandos. Well done aan Nandos weereens vir hulle kreatiewe streek, julle is foken awsome.
Nando’s restaurant het vinnig in aksie getree om bitjie te baat uit die Joost Vd Westhuizen skandaal met die advertensie: Nice ouens, moet se julle is altyd skerp asit kom by advertensies.