Happy Birthday Jack Parow
Awe checkit dis vandag die pirate van die caravan park se birthday en ons hier by ZEF wil die blaar net geluk tune so here goes. Happy birthday Zander van die brase en fans hier by ZEF, keep ZEF fresh.
Awe checkit dis vandag die pirate van die caravan park se birthday en ons hier by ZEF wil die blaar net geluk tune so here goes. Happy birthday Zander van die brase en fans hier by ZEF, keep ZEF fresh.
Awe checkit hier is vir julle Jack Parow se Cooler as ekke lyrics. Queue die video en gooi ‘n rap van jou eie saam.
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette.
Jy dink jy’s cooler as [...]
So checkit ek scheme ek vertel bitjie vir julle watse zef fokken goed julle etters intik om by zef.co.za uit te kom.
Januarie se top lysie include die volgende:
zef
tiete
poes
lekker tiete
lekker naai
skaamhare
hairy guys (wat de poes)
lekker naai stories
kaal poes
pramme
poesie naai
lekker nat poesie
naai my diep
jack parow
die antwoord
naai my hard
kom naai my
Hierdie is net ‘n paar van die kak [...]
So checkit Parow ruk dit uit die week met die vids, nou net vars release bring ons vir julle right hier op zef Die Vraagstuk musiek video.
So checkit die main man Jack Parow het sopas sy nuwe music video release vir die song Cooler as Ekke. Geskiet onse Bellville by die Burgerfair nogal ewe. Lekker ZEF ek se.
So checkit meeste van julle zef fokkers ken seker by nou die pirate van die caravan park. Paar maande terug het ons post gemaak oor so collaboration saam met Die Heuwels Fantasties. Nou vir julle plesier, vid waar hy live optree by Purple Turtle in Slaapstad.
Awe checkit brasse, as julle die naweek van die 15de Mei 2009 in potch is, is dit ‘n moet dat julle die Volume Rockfest bywoon. Soos Annie Klopper van Litnet sê: “Volume Rock Fest is gebore uit ‘n liefde vir musiek. Meer spesifiek: Suid-Afrikaanse musiek. Dis egter ‘n snobiestiese liefde, want Volume raak nie hard [...]
Mees van julle zef gatte ken seker die pirate van die caravan park baie goed, wel Jack Parow het opgeteam saam met Die Heuwels Fantasties en vir ons een befokte treffer gekompileer. Sy naam is Die Vraagstuk en julle kan dit koop vir cheap cheap hier, of gaan preview hom bietjie hier.
Ek sit vir julle [...]