So ons guavament het besluit dis nie genoeg dat jy jouself moet knyp om te sien of jy lewe nie, hulle het nou ‘n online verification sisteem release waar jy kan seker maak jy is nog aan die lewe. Al wat jy hoef te doen is om jy ID nommer in te vul en dan [...]