Entries Tagged ‘Geld’

Nog ‘n paar lekker specials

So kykie, dit was net noudidag dat Makro paar heel lekker specials met hulle voggies gehad het. Goeie nuus is lyk my krismis kom nogals early want nie net nou is die voggies weer op special nie maar jy kan even ‘n R1miljoen shopping spree wen. Dink net hoe baie voggies kan ‘n man met [...]

Snor jou antwoord tot sukses

Volgens Die Burger is die snor ‘n antwoord tot ‘n hoer inkomste Chicago – Tyd om meer geld te verdien? Probeer ‘n snor groei. Volgens ‘n studie wat deur die finansiële diensverskaffer Quicken en die Amerikaanse Mustache Institute gedoen is, kan ‘n snor ‘n persoon se kanse om ‘n hoër betaalde werk te kry, verhoog. [...]

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::