Entries Tagged ‘free’

Die Antwoord rank onder die top viral videos op die Interwebs

Awe, Die Fokken Antwoord is poes groot tans op die interwebs. Viral Video Charts, dis nou die fokkers wat ons tune wat klop kliphard soos tjerie se nipples wat opgewonde is op die intewebs, volgens hulle rank Die Antwoord se Zef Side video nommer 6 and Enter The Ninja 9de. Poes duidelik vir Die Antwoord [...]

Gratis Advertering

Ja jyt reg gehoor, gratis soos in gratis bier. Ekt dinge so bitjie uitgecheck op die sait en gesien hier is so bitjie spasie vir ‘n advertensie of twee, to scheme ek aan die briljante idee. Ek sal gratis advertensie spasie bied aand die persoon/company wat die zefste produk of dien lewer. So stuur gerus [...]

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::