Foonseks
So ek krap toe bitjie neto daar in LitNet se LeNet argiewe en kom toe op hierdie stukkie briljante skryfwerk af. Dis dalk bitjie lank maar glo my dis genoeg om enige iemand jags te maak. My selfoon vibreer op my laaikassie en ek sien dis jy wat bel. Ek glimlag; ek weet wat kom. [...]


