Entries Tagged ‘drink’
Hoe om nie ‘n bier te funnel nie
Kyk sy tril was so dik soos die straal wat hy uigekots het voor hy begin het en so dun soos die pyp na hy als uitgekots het. Its like making love to beer… Dan kots jy op haar rug
Wees versigtig die naweek
Ja so die naweek is weer op ons na die kort week, en daar le baie gedrinkery voor. Al wat ek wil se is wees net versigtig, jy weet nooit waarin jy jouself vas drink nie.
Fokol, soos in ganseiers
Ja soos julle kan sien gaan hier ook maar fokol aan die afgelope ruk. En wie is te blame vir dit? Al die foken vakansie dae, ja gister was weer een as jy dit dalk gemis het. Oja en vrydag is dit weer sulke tyd, so byt maar net bitjie vas tot na al die [...]
Its my birthday
Go, Kloon It’s my birthday I’m gon’ party cause it’s my birthday I’m gon’ sip Rum cause it’s my birthday And you know I don’t give a fuck Cause it’s not your birthday! Awe zeffers, dis alweer daai tyd van die jaar. Die dag wat jy nog ‘n kerfie op jou stok maak en more [...]


