Entries Tagged ‘die vraagstuk’

Die Heuwels Fantasties ft Jack Parow – Die Vraagstuk Video

So checkit Parow ruk dit uit die week met die vids, nou net vars release bring ons vir julle right hier op zef Die Vraagstuk musiek video.

Lirieke van een zef song

Mees van julle zef gatte ken seker die pirate van die caravan park baie goed, wel Jack Parow het opgeteam saam met Die Heuwels Fantasties en vir ons een befokte treffer gekompileer. Sy naam is Die Vraagstuk en julle kan dit koop vir cheap cheap hier, of gaan preview hom bietjie hier. Ek sit vir [...]

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::