Entries Tagged ‘die antwoord’

Die Antwoord – Mega Rap Rave Jol vol.1

Checkit my blare vuil geboost, Die Antwoord se nuwe video fresh of the interwebz. Die Antwoord se mega rap rave jol volume 1.

Kak gevaarlik ek se!

Die Antwoord – Mike Lipkin Remix

Ho$h my blare, check julle ken seker darm die bra Mike Lipkin, hys een mother fucking bekende motivational speaker wat jou try help poes ryk raak daar in die canadas, daar waar hulle maple blare rook en scheme dit maak hulle high.
Die bradas daar van suxxxess af die UK het hierdie een aanmekaar gegooi.

Die Antwoord rank onder die top viral videos op die Interwebs

Awe, Die Fokken Antwoord is poes groot tans op die interwebs.
Viral Video Charts, dis nou die fokkers wat ons tune wat klop kliphard soos tjerie se nipples wat opgewonde is op die intewebs, volgens hulle rank Die Antwoord se Zef Side video nommer 6 and Enter The Ninja 9de.
Poes duidelik vir Die Antwoord wat ZEF [...]

Die Antwoord se latest tune – Jou ma se poes in ‘n fishpaste jar

Hiers vir julle Die Antwoord se latest tjoon “Jou ma se poes in ‘n fishpaste jar”
Fokken ZEF ZEF ZEF
Download hom hier

icon for podpress  Die Antwoord - Jou ma se poes in 'n fishpaste jar

Die Antwoord explains ZEF

Zef so fresh moederfokkers, Die Antwoord gooi ons wat presies ZEF is. Keep the ZEF side fresh.

Wat bring julle fokkers hiernatoe?

So checkit ek scheme ek vertel bitjie vir julle watse zef fokken goed julle etters intik om by zef.co.za uit te kom.
Januarie se top lysie include die volgende:

zef
tiete
poes
lekker tiete
lekker naai
skaamhare
hairy guys (wat de poes)
lekker naai stories
kaal poes
pramme
poesie naai
lekker nat poesie
naai my diep
jack parow
die antwoord
naai my hard
kom naai my

Hierdie is net ‘n paar van die kak [...]

Die Antwoord ZEF Side

Terwyl ons besig is met al die Zef musiek hiers nog ‘n video met Die Fokken Antwoord.
Die Antwoord word geinterview in hulle eie hood en Ninja gooi ‘n kak gevaarlik rap terwyl Yolandi haar hare rond swaai en Ninja sy piel rondswaai.

Die Antwoord – Enter The Ninja (Official)

Awe checkit, hiers vir julle Die Antwoord se hit song “Enter The Ninja” se official music video. Geen fokken fake kak die nie, hys real believe it. Fokken zef ek se. Gaan check bitjie Die Antwoord se brand spanking new site uit, hys naai kwaai.

Wat pomp julle?

Die Fokken Antwoord.
Wie is hulle? Hulle is ‘n FRE$ FUTURISTIK RAP KREW FROM THE DARK DEPTHS OF AFRIKA.
DIE ANTWOORD gooi n lekker ZEF RAP RAVE JOL by die PURPLE TURTLE in Slaapstad on SATURDAY 11 APRIL van 9pm tot wanneer ookal. Dit gaan n fokken mal aand wees, kom skud jou hol saam met DJ [...]

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::