Entries Tagged ‘Cooler as Ekke’

Jack Parow – Cooler as ekke lyrics

Awe checkit hier is vir julle Jack Parow se Cooler as ekke lyrics. Queue die video en gooi ‘n rap van jou eie saam. Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette. Jy dink [...]

Jack Parow – Cooler as Ekke

So checkit die main man Jack Parow het sopas sy nuwe music video release vir die song Cooler as Ekke. Geskiet onse Bellville by die Burgerfair nogal ewe. Lekker ZEF ek se.

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::