ZEF Chat
Jis Zeffers, goeie nuus ZEF Chat is bitjie geupgrade en is nou baie meer user friendly as tevore. So nou kan julle maar die chat misbruik, so waarvoor wag julle. Doen dit, jy weet jy wil! Volg die link boaan die sait of kliek net hier.

ZEF het nou sy eie chat room, ja ons kap dinge nou uit ek se jou. Julle sal sien daar is link boaan die blad wat heet Zef Chat wat julle sal toelaat of direk vanaf zef.co.za af te chat. As julle gesout is met IRC dan kan julle met julle irc clients aan za.atrum.org [...]