Awe julle onthou seker nog daai befokte brasse by boorgatspook, wel hier is hulle nuutste video. Paar bloopers van hulle BSW Nuus 2 video, checkit dis naai kwaai.