Boorgatspook Nuus 2 Bloopers
Awe julle onthou seker nog daai befokte brasse by boorgatspook, wel hier is hulle nuutste video. Paar bloopers van hulle BSW Nuus 2 video, checkit dis naai kwaai.
Awe julle onthou seker nog daai befokte brasse by boorgatspook, wel hier is hulle nuutste video. Paar bloopers van hulle BSW Nuus 2 video, checkit dis naai kwaai.
Okay so checkit, julle voken kla in my ore soos die chick wat ek gistrand sleg gevat het. So hier is vir julle die 1ste 2 Boorgatspook Nuus videos ook. BSW 1 BSW2 So wat scheme julle? Dies naai kwaai!
So checkit julle onthou seker nog die brasse wat daai kontwolf vid gemaak het, deel 2 is oppad to chil net uit fok. Maar kyk hulle het ander projects ook opgelign en 1 van dit is Boorgatspook nuus. Hier is die 3de uitgawe van BSW, foken briljant. Sal try om next time ‘n mention te [...]