Entries Tagged ‘bloubul’

Bloubul Grappie

‘n Man stop langs ‘n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool “As jy Inklim sal ek jou ‘n suigstokkie gee.” Die dogtertjie hou net aan loop. Die man ry stadig agter haar aan. Weer se die man “As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!” Die dogtertjie draai om en se “Pa, [...]

Een Zef Bloubul bike

Bloubul ondersteuners kan darm snaakse goed aanvang die dag as hulle lus kry, vat nou daai vorige post van die bul in danville. Hierdie ondersteuner het besluit om sy bike bitjie op te zef met sy favourite span se kleure. Pasop net as jy val dat daai horings jou nie in longe steek nie.

Die Danville Bloubul

Hierdie is nou vir jou een dedicated Bloubal ondersteuner, soos ek dit verstaan is Danville ook maak een ZEF plek. Who would have thought.

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::