So check, die Bulls vat mos nou die Stormers bitjie aan daar in Soweto vir die Super14 final. Word op die streets loop dat hulle nuwe cheerleaders ook gekry het.