Check net die pyp op die bike
Awe hier is nog ‘n installment van “Check net die pyp…” As julle die Yamaha se pyp gemis het laas keer, check hom hierso.
Awe hier is nog ‘n installment van “Check net die pyp…” As julle die Yamaha se pyp gemis het laas keer, check hom hierso.
Bloubul ondersteuners kan darm snaakse goed aanvang die dag as hulle lus kry, vat nou daai vorige post van die bul in danville. Hierdie ondersteuner het besluit om sy bike bitjie op te zef met sy favourite span se kleure. Pasop net as jy val dat daai horings jou nie in longe steek nie.