Bitjie de moer in
So hoeveelkeer het jy nou al probeer om iets te kanseleer by jou selfoon provider net om paar dae later uit te vind dat dit nooit toe gekanseleer is nie? Wel hierdie dude het genoeg gehad en hulle mooi vertel. Speel hom maar sag oor speakers of gebruik oorfone, baie swearing. Demoerin ou


