Entries Tagged ‘april fools’

Die tamatiesous prank

Vandag is nou April Fools, en ek raak sommer gatvol om daaraan te dink aan al die mense wat jou wil vertel jou veters is los, of jou zip is oop, of jy het ‘n vuilkol op jou broek. Moenie eers praat van al die saits op die interwebz wat jou try fool om een [...]

Moenie vir ‘n aap gevat word nie

Right ek wil vir die van julle daarbuite wat agter toe deure lewe net herinner dat vandag April Fool’s is, so wees op julle hoede. Moenie alle kak glo wat in julle inboxes aankom nie, of wat julle lees op die interwebz nie. En pasof vir die bra/sus wat jy gereeld so kak gee in [...]

April Fools, kry solank jou skietgoed reg

Ja, dis amper daai tyd van die jaar. Die tyd wat jy iemand vir die gat kan vat sonder om skuldig te voel daaroor, en sommer die fotos of video in te stuur na zef toe. So dis amper April en ekt gescheme ek gee julle so paar tips van kak wat julle kan aanvang [...]

  
  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::