Bergies like om te fly
JOU, JOU MA! JOU JOU, JOU MA!
Awe checkit hier die die Bellville boys Die Heuwels Fantasties se lates video Hyg Duiwel. Paar lekker tjerries in die moove ek se.
Wat skiem julle?
Ho$h julle check mos daai Oil spill in Golf van Mexiko? Blykbaar affekteer dit nou die pornografie bedryf.
So check, die Bulls vat mos nou die Stormers bitjie aan daar in Soweto vir die Super14 final. Word op die streets loop dat hulle nuwe cheerleaders ook gekry het.
Awe checkit, julle het lank gewag vir die een en nou is hy hier. Jack Parow se 2de music video en glo een van die poes duurste music videos ooit gemaak in Suid Africa.
So wat scheme julle naaiers? Poes kwaai? Hosh JA!
Awe checkit, die skewe oog fokertjie tune jou ma se poes. Ek scheme ek laaik dit. Fokken heavy uit geskollie!
Awe julle onthou seker nog daai befokte brasse by boorgatspook, wel hier is hulle nuutste video. Paar bloopers van hulle BSW Nuus 2 video, checkit dis naai kwaai.