Wat soek jy vir krismis?
Wat van paar pille vir kersfees?
So checkit hier is Van Coke Kartel se nuwe song “Voor Ons Stof Word” vanaf hulle nuwe up and comming album “Skop, Skiet en Donner”. Julle zefgatte kan die song even vir vokol velle gaan download by RhythmOnline, kwaai ne? Hier die video ook, hys lekker befok.
So checkit die main man Jack Parow het sopas sy nuwe music video release vir die song Cooler as Ekke. Geskiet onse Bellville by die Burgerfair nogal ewe. Lekker ZEF ek se.
Kyk daai Japanese fokkers kom darm met die malste kak voorendag, check nou die.
Onthou zefgatte, as jy ‘n chick is en het bitjie skewe neigings moet asb nie laat jou vriendinne hulle tette wys vir verbygangers nie. Dit kan dalk net jou aandag aftrek en jou agter in ‘n lorie laat opeindig.
Kyk sy tril was so dik soos die straal wat hy uigekots het voor hy begin het en so dun soos die pyp na hy als uitgekots het. Its like making love to beer… Dan kots jy op haar rug
Kyk soms weet ek nie wat de fok in party Suid Afrikaners se koppe aangaan nie, maar hulle kan partymaal darm stupid kak aanvang. Ek scheme dis wat ons dalk maar so ZEF maak soos wat ons is. Ek weet nie of ek hierdie zefgat moet jammer kry of vir hom moet lag nie, wat [...]
Hierdie prank bly maar ‘n classic, veral as jy een van jou ouers daarmee vang. Shmaak tha inglish.