Beat Boy, Beat Boy…
Hit that perfect beat boy. Fokit ek fokken remember hierdie shit van skooldae af. Het hom elke oggend voor skool gespek.
Hit that perfect beat boy. Fokit ek fokken remember hierdie shit van skooldae af. Het hom elke oggend voor skool gespek.
Zef so fresh moederfokkers, Die Antwoord gooi ons wat presies ZEF is. Keep the ZEF side fresh.
Terwyl ons besig is met al die Zef musiek hiers nog ‘n video met Die Fokken Antwoord. Die Antwoord word geinterview in hulle eie hood en Ninja gooi ‘n kak gevaarlik rap terwyl Yolandi haar hare rond swaai en Ninja sy piel rondswaai.
Okay so checkit, julle voken kla in my ore soos die chick wat ek gistrand sleg gevat het. So hier is vir julle die 1ste 2 Boorgatspook Nuus videos ook. BSW 1 BSW2 So wat scheme julle? Dies naai kwaai!
So checkit julle onthou seker nog die brasse wat daai kontwolf vid gemaak het, deel 2 is oppad to chil net uit fok. Maar kyk hulle het ander projects ook opgelign en 1 van dit is Boorgatspook nuus. Hier is die 3de uitgawe van BSW, foken briljant. Sal try om next time ‘n mention te [...]
So checkit Parow ruk dit uit die week met die vids, nou net vars release bring ons vir julle right hier op zef Die Vraagstuk musiek video.