Die Antwoord – Evil Boy [Video]
Awe checkit, fokken fresh. Die Antwoord se nuutste music video Evil Boy, fokken duidelik ek se.
Awe checkit, fokken fresh. Die Antwoord se nuutste music video Evil Boy, fokken duidelik ek se.
Awe fokkers, julle al ooit gewonder hoe ‘n cherry se tiete react as hulle die cobra aanvat by Ratanga Junction? Hier is mooi videotjie wat die proses vir ons wys, dis nou natuurlik as hulle goeie support het.
Awe checkit hier die die Bellville boys Die Heuwels Fantasties se lates video Hyg Duiwel. Paar lekker tjerries in die moove ek se. Wat skiem julle?
Awe checkit, julle het lank gewag vir die een en nou is hy hier. Jack Parow se 2de music video en glo een van die poes duurste music videos ooit gemaak in Suid Africa. So wat scheme julle naaiers? Poes kwaai? Hosh JA!
Awe checkit, die skewe oog fokertjie tune jou ma se poes. Ek scheme ek laaik dit. Fokken heavy uit geskollie!
Awe julle onthou seker nog daai befokte brasse by boorgatspook, wel hier is hulle nuutste video. Paar bloopers van hulle BSW Nuus 2 video, checkit dis naai kwaai.
Checkit my blare vuil geboost, Die Antwoord se nuwe video fresh of the interwebz. Die Antwoord se mega rap rave jol volume 1. Kak gevaarlik ek se!