Flabab
Ook bekend as die Human Fly Trap… So gistraand kuier ons weer bitjie hard in Reo Grande, een zef bar daar in Brackenfell naby die trein stasie, toe hierdie bra my vra of weet wat ‘n flabab is. Heel nuuskierig toe moes ek hom maar vra om aan my te verduidelik, so nou gaan ek [...]


