Pote ruk uit met Jack Parow
Awe nou die is hoe jy die streets patrol in style…
Awe check bitjie die kak uit, heavy next level ek se. Nou se mooi agter my aan… Wat de fok het ek sopas gekyk.
‘n Man stop langs ‘n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool “As jy Inklim sal ek jou ‘n suigstokkie gee.” Die dogtertjie hou net aan loop. Die man ry stadig agter haar aan. Weer se die man “As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!” Die dogtertjie draai om en se “Pa, [...]
Jannie kom eendag in die kombuis by sy ma en sê: “Ouma het ‘n prawn!” Wat op aarde bedoel jy Jannie? Jannie vat toe sy ma na die sitkamer waar sy ouma kaalgat lê en slaap en wys toe na sy ouma se klitoris. Nee se Jannie se ma, daai is nie ‘n prawn nie, [...]
Nou kyk ZEF mense like van pakkie slat, al is dit nou op die backseat van jou cortina, agter op jou cortina bakkie buite die local langarm dans plek, of op jou cortina seats wat in jou sitkamer staan. Dis mos lekker om te naai maar min ZEF gatte weet eintlik waar die woord vandaan [...]
Jannie is in Gr.1 en sy Engels juffrou het probleme met hom. Jannie meen hy’s te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word. Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy. Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof. Die hoof sê hy gaan [...]
So ek krap toe bitjie neto daar in LitNet se LeNet argiewe en kom toe op hierdie stukkie briljante skryfwerk af. Dis dalk bitjie lank maar glo my dis genoeg om enige iemand jags te maak. My selfoon vibreer op my laaikassie en ek sien dis jy wat bel. Ek glimlag; ek weet wat kom. [...]
So ja terwyl ek so bitjie die interwebs gistrand ondersoek het kom ek toe op hierdie fototjie af. Op eerste oogslag het ek maar net gescheme ah well lyk soos iets wat aan ‘n porno titel behoort, maar toe vang iets my aandag, en nee dit was nie die cameltoe, kort broekies of lang bene [...]
So hoeveelkeer het jy nou al probeer om iets te kanseleer by jou selfoon provider net om paar dae later uit te vind dat dit nooit toe gekanseleer is nie? Wel hierdie dude het genoeg gehad en hulle mooi vertel. Speel hom maar sag oor speakers of gebruik oorfone, baie swearing. Demoerin ou
Hierdie Zef materiaal is ingestuur deur Grappies van LagJouDoos Elke oggend word ons jong manne mos wakker met ‘n enorme ereksie en pis wat daarmee gepaard gaan, en dis mos nou jys waar die kak die fan strike, of sal ons sê die pis die vloer tref. Sommige van ons het al ons eie tegniek [...]