Entries for the ‘Zef Produkte’ Category

Borskas Pruik

Jis ja next time as jy jou spiere op die beach wil gaan afshow onthou net ‘n bushy borskas is die inding, let wel borskas nie hol nie. So of skaf vir jou so een aan, of skeur as jou hol hare en plak dit op jou bors.

Tegnologie rasisties

Deesdae lyk dit my bou hulle rasisme in tegnologie ook in. Vat nou die kiekie as voorbeeld, in ons land sou dit seker iets gese het van “Someone black?” of “Someone white?” of “Turned on the flash?” of “Turned off the flash?”

Vibrators

Wie het gese dis net vir dames?

Kry jou daily fix

Volgende keer as jy jou Red Bull en Vodka afsluk kry jy dalk sommer ook ‘n lyn cocaine saam no credit cards attached. In skeef ogie land (Hong Kong) is 18000 kuste redbull afgeneem deur die pote nadat daar gerugte was dat die drankie spore van cocaine bevat. Na ‘n voledige ondersoek is dit wel [...]

Benoni Braaipak

Volgende keer as jy in Shoprite/Checkers is onthou om jou benoni braaipak te kry, groot variaty.

Piesang Protector

Nee dis nie iets wat jy oor jou geslagsdeel kan trek of aansmeer nie, dit het actualy te doen met ‘n regte piesang, soos in die vrug. So jou ma of ander helfde pak gereeld vir jou lekker piesantjie in saam met jou toebies, net om teen lunch agter te kom die piesang is moertoe [...]

Brackpan skoonheids produk

Hierdie een is ingestuur deur dade, dankie vir hom. So dis nou die secret van die mechanics

Yum yum, bubblegum

Stick your finger up her…. Bum, vajayjay of waar de fok ookal jy wil. As jy ‘n borrelgom junkie is, hier is die regte ding vir jou. Jy kan hom geniet saam met jou roomys of braaitjoppie vanaf jou tjerrie of boerie se lyf.

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::