Braaipak
Nuwe braapakke nou beskikbaar in die winkels, waarvoor wag jy gaan kry vir jou een.
Nou kyk gewoonlik doen ek nie die nie, maar as daar goedkoop drank beskikbaar is dan moet ek dit met die res deel. So check Makro het mos nou hulle birthday en het paar moerse specials aan die gang daar by hulle, veral op die voggies. Jy kan vir jou hele kus Castle koop vir [...]
Die underwire bra is daar vir daai aditionele lift. Parys Weergawe Brakpan Weergawe
Indien jou antwoord ja is, kry een van die vir hulle vir kersfees, of sommer nationale vroue dag, hys sommer om die draai.
So check die nuwe mode styl uit, die nuwe style backpack behoort binnekort die strate van parys te tref en dan sy pad stadig maar seker na Suid Africa, so dont delay koop solank jou bok aan.
Ja dis ‘n produk wat jy actualy kan koop, fok hoop net daai wol is genoeg gestay soft anders kan dit skade aan jou kop doen as jou skil verwyder is.