Entries for the ‘Zef Nuus’ Category

Ons is terug

Awenis, kykie julle fokkers het so poes mal gegaan die maand dat ons uit bandwidth uigehol het, maar ons is nou back in action en het sommer in die meantime bitjie ons package groter gemaak. Mens kan nooit te groot package he nie, vra maar enige cherrie.

Die Antwoord rank onder die top viral videos op die Interwebs

Awe, Die Fokken Antwoord is poes groot tans op die interwebs. Viral Video Charts, dis nou die fokkers wat ons tune wat klop kliphard soos tjerie se nipples wat opgewonde is op die intewebs, volgens hulle rank Die Antwoord se Zef Side video nommer 6 and Enter The Ninja 9de. Poes duidelik vir Die Antwoord [...]

Happy New Year Zefgatte

Happy Fokken New Year julle zef naaiers, thanks vir die support die afgelope paar maand. Stay tuned ons het paar groot planne vir die jaar, so check back gereeld.

Kort ‘n Zefgat om bitjie te help

Awe, so checkit ons is opsoek na een of twee zef fokkers om ons bitjie uit te help om kak op die site te post. So as jy scheme jy is fokken zef en sal perfek wees vir die poesisie, stuur ons iets uniek aan info@zef.co.za Die jobs gaan vir eers non paid wees, want [...]

Snor jou antwoord tot sukses

Volgens Die Burger is die snor ‘n antwoord tot ‘n hoer inkomste Chicago – Tyd om meer geld te verdien? Probeer ‘n snor groei. Volgens ‘n studie wat deur die finansiële diensverskaffer Quicken en die Amerikaanse Mustache Institute gedoen is, kan ‘n snor ‘n persoon se kanse om ‘n hoër betaalde werk te kry, verhoog. [...]

Volg ons op twitter

So checkit sien julle die ding hier aan die regterkant wat se Follow Us? Wel kliek die etter en volg ons bitjie op twitter vir al die nuutste kak strait soos dit gepost word en vir kopetisies wat voorle. Check julle op Twitter.

Vrou ingesluk deur lyperd

Die nuus nou net in: ‘n 40 jarige vrou is heel ingesluk deur ‘n lyperd, SA parke raad vra dat mense asb versigtig moet wees as hulle lyperds te siene kry.

Waars my sleutels?

Hierdie fotojie gee my dejavu to ek in my hoerskool dae daar in Brackenfell Industrial uitgehang het in ‘n plek genaamd Foresters. Daar was een aand so guy wat die sy sleutels in die chick se broek ook gesoek het soos die jong. Hulle het toe opgeinding agter op ‘n bakkie met 2 brasse wat [...]

Kry jou daily fix

Volgende keer as jy jou Red Bull en Vodka afsluk kry jy dalk sommer ook ‘n lyn cocaine saam no credit cards attached. In skeef ogie land (Hong Kong) is 18000 kuste redbull afgeneem deur die pote nadat daar gerugte was dat die drankie spore van cocaine bevat. Na ‘n voledige ondersoek is dit wel [...]

Eminem kry hol in sy gesig

Sacha Baron Cohen AKA Bruno AKA Ali G het in Eminem se skoot geval by die 2009 MTV Movie Awards, alhoewel dit staged lyk wat die so kak snaaks maak is dat hy kaalgat was en met sy hol reguit in Eminem se gesig geland het (Lekker 69). Check die video. Video updated na een [...]

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::